Weeklikse Onderhoud Vir 'n Gesonde Swembad
- Backwash vir 2-3 min (tot sig glas is skoon)
- Spoel tot sig glas weer skoon is
- Die volgende produkte moet by gevoeg word in die volgorde terwyl op bypass
- Toets pH en alkalie. Voeg Hydrocloric suur by as nodig is
- As alkalie toets wys dat jy moet alkalie by voeg, voeg Alkalinity Increase by
- Voeg 'n flocculent (200 ml) as water trubel is om del te neem aan die insoluble saak
- Voeg 150 ml van IronCrash by, as boorgat water gebruik word, 400 ml vir elke 1000 l water bygevoeg
- Voeg 150 ml van AlgiHalt by
- Voeg 1 kuppie van HTH opgelos in water in die weir
- Elke 14 dae doen die selfde soos bo, maar voor die HTH voeg 'n liter van AlgiGrip in die weir. NB skoon water beteken nie gesonde water nie
- Draai multiport terug na filter na 10 min
Onthou om you water te toets op 'n gereelde basis (weekliks) te toets
Informasie vriendelik uitgegee deur Riwil chemicals
|